an online Instagram web viewer

#spesiaal medias

Photos

Before I met you, I never knew what it was like to be able to look at someone and smile for no reason. Thank you for being the reason I smile❤

#1jaar&9maande #spesiaal #mykêrel #opnogbaiemeer #jysals #ekisliefvirjou
@chrisvan.rooyen
One of the most beautiful qualities of true friendship is to understand and to be understood.
#opngoeieaand #friendshiptime #friendship #spesiaal #enjoyinglife #enjoy
Baie geluk met jou verjaarsdag my gunsteling ouer sussie 😜 jy is een in ‘n miljoen en ek is vreeslik lief vir jou. Dankie vir die spesiale vriendin wat ek in jou het, ek is trots om jou sussie te kan wees. 💙
#happybirthday #my_sussie #op_nog_baie #spesiaal #liefdevirjou
Baie geluk met jou verjaarsdag my gunsteling ouer sussie 😜 jy is een in ‘n miljoen en ek is vreeslik lief vir jou. Dankie vir die spesiale vriendin wat ek in jou het, ek is trots om jou sussie te kan wees. 💙 #happybirthday  #my_sussie  #op_nog_baie  #spesiaal  #liefdevirjou 
..hierdie oomblikke 😙❤ #Yorkie #Nugget #soliefvirhaar #spesiaal 🐶
When you were missed by a special friend!!! #hartsvriendin #liefde #spesiaal #geskenkvangod #kerse #lipbalm #moisturisingwax #growingpaper
N vakansie propvol nuwe memories saam jou#Spesiaal#Eerstedesember as Man&Vrou#Liefjouoneindig#NuweJaarvolnuweuitdagings.
Hy maak ń plan en balanseer dit! #spesiaal #babas #catlady #lovecats
Though miles may lie between us. We are never far apart. For friendship doesn't count miles. It's measured by the heart 🌼
..
..
#jys#spesiaal#ekgaanverlang 🐽
Though miles may lie between us. We are never far apart. For friendship doesn't count miles. It's measured by the heart 🌼 .. .. #jys #spesiaal #ekgaanverlang  🐽
Live for the moments you can't put into words,,, #my_sarie #gunsteling #spesiaal #dankie_vir_jou #man_cruch_monday #❤
#MyMCM - Wat kan ek sê... 😁♥️😍 #JyIsMooi #mcm #EkHouVanJou #Spesiaal #Liefde #Geluk #Vreugde @jacodup13
Eendag sal ek hulle op die grond afneem... en nie wanneer hulle wegvlieg nie... #bloukorhaan #natuurinaksie #oosvrystaat #tenminstesienekhulle #spesiaal #beautyinnature #bluekorhaan #capturethemoment
06/01/2018 💓
‘n Dag wat nooit vergete sal gaan en waarvan ek elke oomblik en herrinnering sal koester. My verloofde, op hierdie dag het ons besluit om ‘n nuwe hoofstuk te begin in ons liefdesverhaal...die volgende stap te vat. Soos ons al vir 5 jaar mekaar se hand kon vat en alles saam kon aanpak, glo ek die toekoms is nóg meer helder as ooit tevore. Met die krag van Hom daarbo sal ons gelukkig bly. Ek is só opgewonde vir ons toekoms saam, dankie is die minste wat ek vir jou kan sê. 💍💓🤩
Lief vir jou xx #verloof #engagement #engaged #blessed #spesiaal #special #forever #future #love #happy #bestday
06/01/2018 💓 ‘n Dag wat nooit vergete sal gaan en waarvan ek elke oomblik en herrinnering sal koester. My verloofde, op hierdie dag het ons besluit om ‘n nuwe hoofstuk te begin in ons liefdesverhaal...die volgende stap te vat. Soos ons al vir 5 jaar mekaar se hand kon vat en alles saam kon aanpak, glo ek die toekoms is nóg meer helder as ooit tevore. Met die krag van Hom daarbo sal ons gelukkig bly. Ek is só opgewonde vir ons toekoms saam, dankie is die minste wat ek vir jou kan sê. 💍💓🤩 Lief vir jou xx #verloof  #engagement  #engaged  #blessed  #spesiaal  #special  #forever  #future  #love  #happy  #bestday 
@kadoemfie_elrie 
Ek wens vir jou n voorspoedige 2018 toe❤👌 en dat jy oor jou probleme sal ski met die wete dat GOD jou oor die waters rond trek..*!! Jyt n ongelooflike lig wat deur jou skyn wat nie net verander kan word nie!!! Jy is baie spesiaal..*!! ❤😘🇪🇸
#liefmylief #liefjou #spesiaal #engelvanGOD #beyouself #timetoshine #proudtobeyours #believeinyourself
For all the things my hands has held the BEST by far is YOU! Geluk my liefste mooie blou-oog seuntjie met jou 1ste verjaarsdag! Jy is geliefd #wonderwerk #spesiaal #eenjaaroud #duToit #babaDurr • EEN JAAR •
Soo begin n heerlike naweek saam die mees spesiaalste mens in my lewe ❤️ #wegbreek #karoo #natuur #amazing #sandriviercottage #spesiaal
Mothers hold their children's hands for a while but their hearts forever. ❤😙 #mom #daughter #specialmoments #memories #happy #thebest #myperson #myfavourite #outside #selfie #bestfriend #support #rolemodel #loveyou #smiles #joy #xmasspirit #relationship  #altydjoukind #spesiaal #hartsmens #mygunsteling #mysonskyn
Jy verdien n spring foto omdat JY verjaar! Baie geluk met jou spesiale daggie Nanni 🍒 #lekkerbydiesee #spesiaal #jysenievirmynie #worryworryklaargeworry  @nadine_herholdt
My poppie slaap te lekker in die water😆
#spesiaal
My poppie slaap te lekker in die water😆 #spesiaal 
Dinokeng#Chameleon Bush Lodge#B-day Rialien#spesiaal#kosbaar#jul gemis Albert, Wynand, Anri en Mart!!!
Wanneer die diere bederf word met nuwe bakke #doelgemaak #spesiaal #laatkersgeskenk #pets #love #kosbakke #petsofinstagram #Olivier #Shakespeare #Sheldon #Amy
Pikkepanda

More is jou gesig terug!!
#spesiaal #thatsmyfriend #panda #hometime
Life isn't perfect, but is has perfect moments♡♡
#my_sarie #gunsteling #spesiaal #dankie_vir_jou #2017 #2018 #oujaar #nuwejaar #baberspan #nuwe_dinge #nuwe_lewe #drome #❤
This is our year to sparkle 🌟🥂 #2018goals #newyearseve #newyear #newbeginnings #newadventures #kosbaar #spesiaal #spoils #sparkles #beleefsaamjou

Ek is so ongelooflik bevoorreg om my nuwe jaar aan jou sy, saam jou te kan begin @diets90 🥂❤️
Love is when you look into someone's  eyes, and see their heart❤

#2denuwejaarsaamhom #spesiaal #memories #baielag #myliefde #verlief #myalles #ekhetjoulief ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
@chrisvan.rooyen
Waar om te begin? Ek is só amazed deur @lianie_may ! Lianie jy is ongelooflik, pragtig van binne en buite en jou lig skyn helder! 💡🖤 Dit was werklik ‘n voorreg om jou beter te leer ken. Jy is só talentvol, tog só nederig. Jy sprankel🌟✨#lianiemay #geïnspireer #spesiaal #inafrikaans #kosbaretye
Waar om te begin? Ek is só amazed deur @lianie_may ! Lianie jy is ongelooflik, pragtig van binne en buite en jou lig skyn helder! 💡🖤 Dit was werklik ‘n voorreg om jou beter te leer ken. Jy is só talentvol, tog só nederig. Jy sprankel🌟✨#lianiemay  #geïnspireer  #spesiaal  #inafrikaans  #kosbaretye 
Want ons het ankers op ons enkels!! Bly nederig en geanker, hou jou voete op die grond!!! #keulers
#ankers
#familie
#tattoo
#spesiaal
#brothersisterlove
#disonsding